top of page

MNR & MEV HENN

Margareth Walters Fotografie

Liefste Corne en Adel, baie geluk met die begin van julle lewe saam.  Dit is opwindend om julle gelukkig en verlief te sien.  
Mag julle liefde vir mekaar elke dag dieper en dieper word. Mag julle elke dag langs  mekaar wakker word, gereed om elke dag te begin. Mag julle 'n lewe vol geluk, vreugde en goedheid lei.  Baie geluk en dankie dat ek hierdie spesiale oomblik kon vasvang vir julle

Mr&Mrs Henn: Video
Mr&Mrs Henn: Portfolio

0835167961

Pretoria East, South Africa

©2018 BY MARGARETH WALTERS. PROUDLY CREATED WITH WIX.COM

bottom of page