top of page

MNR & MEV

Margareth Walters Fotografie

Nico en Felicity, mag julle altyd nie net met mekaar praat nie maar na mekaar luister, mag julle altyd 'n rede vind om saam te lag. Sou daar ooit rede wees vir trane bid ek dat julle mekaar sal troos en sou dit nodig wees mekaar altyd te vergewe. Wees altyd eerlik met mekaar en aanvaar mekaar foute en al. Julle is een stunning paartjie. Liefde Altyd!

Nico & Felicity: Video
Nico & Felicity: Portfolio

NICO & FELICITY

Margareth Walters

Ware liefde verg klein, konsekwente dingetjies elke dag. Dis ’n tydsame proses, ’n elkedagse besluit. Dis opoffering, toegewing en vinnige vergifnis. Dis aanpassing, genade en geduld. Dit is nie altyd maklik nie. Dit vra deurdruk en aanhou, terug staan en die minste wees.
Maar dan gee dit soveel meer terug as wat jy ooit kon vermoed. En dán is alles eensklaps die moeite werd!

Nico & Felicity: Video
Nico & Felicity: Portfolio
Nico & Felicity: Portfolio
bottom of page