top of page

LARISSA EN DANIE
Margareth Walters fotografie
Waarvan word seuntjies gemaak?
Van goggas, paddas en bontskilpaaie,
hamsters, muise en vere van kraaie.
Stukkies tou gekoek om boomgom,
en in sy broeksak 'n nat kougom.
Houtkarre en waens met appels daarop,
ook skopfietse wat jaag en nie kan stop.
Visstokke, hoeke en wurms in blikke
kruiwaens vol beertjies, sonder strikke.
Kosbare klein klippies in die agtersak
en plek waar die kettie aan vashak.
Ook wurms, spinnekoppe en ‘n slakkie
en onder die kombers met sy brakkie!
Liewe Larissa en Danie, dankie vir die heerlike tyd saam. Ek weet Klein Hendrick gaan julle net die grootste vreugde en Liefde bring, geniet elke oomblik.
Larissa en Danie (Baby Hendrick): Image

























Larissa en Danie (Baby Hendrick): Portfolio
bottom of page