top of page
20220508162907_IMG_3269-01.jpeg

CAYLA KNACKE

Margareth Walters Fotografie

Wat ñ absolute fees was dit om Cayla en haar familie te kon ontmoet! Al wou nie die weer of my lig saamwerk nie het dit net vir Meer pret veroorsaak! Dankie dat ek jou spesiale dag saam met julle kon vier. Jy is ñ awsome girl met ñ awesome familie.  Mag die toekoms propvol avontuur wees!

Cayla Vang Graad: Image
Cayla Vang Graad: Portfolio
bottom of page