top of page

KRUGER GESIN
Margareth Walters Fotografie
Familie is 'n sirkel van liefde,
Gegrond op Vrede
Gebou op Vertroue
Gewortel in Geloof en
Geanker in God!
Alhoewel julle een van die dae nie meer so naby aan mekaar gaan woon nie sal julle wortels altyd sterk geanker wees in julle liefde vir mekaar. Julle is 'n wonderlike gesin wat my Bewolkte Saterdag opgehelder het. Baie dankie
Kruger: Welcome
Kruger: Portfolio
bottom of page