top of page

FAMILIE MAAK 'N HUIS 'N TUISTE
Oukersmiddag, kinderlaggies en oorvloed liefde van 'n Familie! Baie dankie dat ek hierdie spesiale tyd kon vasvang! Ek sien uit om ons plaas fotos te kom neem! Mag 2022 vir jou en jou familie 'n oorvloed liefde, geluk en voorspoed inhou.
Margareth Walters Fotografie 083 516 7961
Marianne: Image

























Marianne: Portfolio
Marianne: Video
bottom of page