HENDRICK
Margareth Walters Fotografie
Danie en Larissa, baie dankie vir die geleentheid om julle hart se punt se eerste fotos te kon neem. Dit is vir my so groot voorreg om tyd saam met julle te kon spandeer. Klein Hendrick het homself behoorlik kom tuismaak in die grootste kamer van my hart! Ek Kan nie wag vir ons volgende mylpaal shoot nie.....maar hou styf duim vas ek sien jou laaaank voor dan!
Danie en Larissa hierdie Klein lyfie is ñ bewys van julle liefde mag dit elke dag net groter word.

























Video Subtitle
This is your Video Description paragraph. It’s a great place to add a description of the video displayed in this section, and a few more words about your business, your site or what you do. Use a friendly and conversational tone to engage as many users as possible!