PIETER & JACKIE
BABA LEAH
1 Samuel 1 : 27-28
Ek het vir hierdie kind gebid, en die Here het my gegee wat ek Hom gevra het. Nou gee ek hom aan die Here, want aan sy hele lewe sal hy aan die Here oorgegge word
Margareth Walters Fotografie 083 516 7961
Baie dankie dat ek hierdie dag saam met julle kon deel. Mag Kleine Leah julle liefde vir mekaar net nog sterker maak en julle nog nader aan ons Skepper bring. Ek weet sy gaan julle harte bekoor met haar onskuld, met haar linte en krulle, son rokkies en snadale, teepartytjies en optof in mamma se hoehak skoenne, rooilip lipstiffies en gunsteling pop onder die arm. Sy sal altyd julle sonskyn wees!

Liefste Jackie en Piet

​