top of page

Edward Scott
MATRIEKAFSKEID 2021
Koning Salomo, wat geskryf het: "Verbly jou, jong man, in jou jeug, en laat jou hart aan jou goed doen in die dae van jou jonkheid, en wandel in die weë van jou hart en in die dinge wat jou oë sien."
​
Edward jy is 'n ware gentleman en ek het die tydjie saam met julle ongelooflik geniet. Mag die lewe jou altyd goed behandel en waar jy ook al mag gaan en wat jy ook al besluit om te doen, doen dit met jou hele hart!
​
"Gaan nie waar die pad lei nie. Gaan liewer waar daar geen paadjie is nie en los 'n roete".-Ralph Waldo Emerson
​
​
​
​
Edward Scott MF 2021: About

























Edward Scott MF 2021: Portfolio
bottom of page