top of page
Kerstyd is Familietyd
Wat is beter om Kerstyd saam met jou familie deur te bring? Daar is vir my niks lekkerder om die liefde tussen familie te sien en vas te vang nie. Baie dankie vir die voorreg om hierdie spesiale geleentheid vas te vang.
3 Sisters :
Sonja Lochner
Marlise Rocoon
Andrea Havenga
Elk met hul gesin en Ouers, Julle was my Kersgeskenk voor my lens. Baie dankie
​
3 Sisters: Welcome

























3 Sisters: Portfolio
bottom of page