top of page
MEGAN MENDONCA
Margareth Walters Fotografie
Megan jou liefdevolle hart is aansteeklik, ek bewonder jou sagte, innemende menswees! Mooie dame jy het die wereld aan jou voete en jy gaan groot hoogtes bereik. Mag jy altyd die son van voor kry en mag jou koppie altyd so vol wees dat jy uit jou piering moet drink.
Megan MF2022: Video

























Megan MF2022: Portfolio
bottom of page