top of page
MNR & MEV
DE WET
Margareth Walters Fotografie
Liefste Wouter & Shirley, baie dankie vir die geleentheid om julle mooiste dag vas te vang. Julle is ñ pragtige paartjie en alhoewel Liefde blind is, is die huwelik die "bril"......
Om mooi te kan sien watter kosbaar juweel jou lewe deel, mooi te sien hoe om saam die pad te loop, mooi te sien waar julle hulp vandaan kom in ñ storm en mooi te sien waar jou maat se hand is sodat julle hand aan hand elke dag tegemoed kan gaan.
Mag julle liefde vir mekaar elke dag sterker raak.

Mr & Mrs De Wet: Welcome

























Mr & Mrs De Wet: Portfolio
bottom of page