top of page

RITA & CELICIA
Margareth Walters Fotografie
Wat 'n Stunning Paartjie is julle! Julle is spontaan en het pret saam, kan saam lag vir mekaar en ook vir julle self. Julle geniet mekaar in elke opsig!
​
" 'n Troudag is altyd opwindend
Met die wonderlikste vooruitsigte
Van Kaartjies, mooi boodskappe
en Geskenke so kunstig toegedraai.
Maar die belofte van ewig trou
Wat so 'n dag meebring -
Die verantwoordelikhede, geluk en
Lugkastele wat saam gebou word,
is veel meer werd
as al die Skatte in die Wereld."
​
Baie Geluk en mag hierdie dag die fondasie wees waarop julle, julle lewe saam bou.
​
Rita & Celicia: Image

























Rita & Celicia: Portfolio
bottom of page