top of page

CHRISTAN

Margareth Walters Fotografie

Wat 'n voorreg om jou en jou gesin te kon ontmoet.  Jy is voorwaar 'n jong man wat geseend is met geliefdes wat jou beste belange op die hart dra en jou deur duk en din sal bystaan..... jy het die hart en siel om die wereld te vermag!
"Die lewe is soos 'n kombers wat te klein is, trek jy jou skouers toe, is jou voete oop, trek jy jou voete toe is jou skouers oop - gelukkig vir ons wat geleer het om ons kniee te buig, want met gebed is jy van kop tot tone toe en is daar nog plek vir die vir wie jy omgee ook."  Mag jy altyd tenvolle toe wees onder ons Vader se genade.

Christan & Sidney MF 2022: Video
Christan & Sidney MF 2022: Portfolio
bottom of page